top of page

VERBLYF EN
DINGE OM
TE DOEN

N&J-293_edited.png

Hier is 'n lys van verblyfopsies naby Nibbana  as jy beplan om oornag te bly.

De Stilte Glamping & Events
1km vanaf venue
0832739905  |   info@destilte.co.za,

Witzenberg Guest Farm
2km vanaf venue
0829228956  |  info@witzenbergguestfarm.co.za

31 On Witzenberg
2km vanaf venue

Tulbagh Mountain Cabin & Bungalow
1.2km vanaf venue
0721598069  |  deon@weekendgetaways.co.za

Die Boord
8km vanaf venue
023 004 1042  |  bookings@dieboord.co.za

Big Sky Cottages
13km vanaf venue
071 3549209  |  bigskycottages@gmail.com

Tulbagh Hotel

Daar is vele ander opsies beskikbaar op Booking.com en Airbnb, bogenoemde verblyf is die naaste opsies aan die venue.

Indien jy die naweek in Tulbagh spandeer, is hier 'n paar dinge om te doen in jou vrye tyd.

Staproetes, waterval en visvang op Nibbana Farm
Sien kaart van Nibanna Plaas

Restaurante/ontbyt
Die Boord restaurant, Café on the Hill, Tulbagh Hotel, Kole & Deeg, Chef & Co

Tulbagh wynroete
Krone, Saronsberg, Montpellier, Rijks

Fynbos Animal Sanctuary

Sien meer dinge om te doen hier.

EB_edited_edited.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page